Sydney Sweeney

Sydney Sweeney
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 September 1997 (1997-09-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sydney Sweeney (gebore 12 September 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Under the Silver Lake (2018) en in die televisiereekse The Handmaid's Tale (2017) en Everything Sucks! (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy